LES 4 - Community step
3 Emosionele Probleemstellings:
1. "Jy is moeg daarvoor om jou tyd vir geld te verruil, die lewe te sien verbygaan terwyl iemand anders ryk word uit jou harde werk."
Jy het frustrasie omdat jy van die 8-tot-5 moet werk en voel vasgevang omdat jy dit nie kan beheer nie.
2."Jy is bang dat jy jou kinders niks anders as skuld en dieselfde salaris-tot-salaris-leefstyl sal nalaat as wat jy geleef het nie."
Jy het ouerlike skuldgevoelens en die begeerte om generasie-rykdom te skep vir jou kinders.
3. "Jy weet jy verdien meer, maar jy het geen idee waar om ware rykdom te begin bou nie - en daardie onsekerheid laat jou soms lam voel."
Die verlam gevoel keer jou om die eerste stap te ken en selfs te neem.
2
1 comment
Tinus Otto
2
LES 4 - Community step
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
I help people build real online businesses through clarity, brand, authentic content and practical strategies that help them grow.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by