Hallo familie 👋
My naam is Herbert, maar my vriende noem my Birdie — en ons almal hier is mos nou een groot familie 💙
Ek is ’n pappa van 5 (ja nee… loadshedding se skuld 😄),
man van my koningin, en beste maatjie van my kinders.
Ek is hier om my familie te wys dat die lewe nie net stress en oorlewing hoef te wees nie,
maar lig, pret en vryheid kan wees.
Hier’s ons jaar —
’n jaar van liefde, genade van Bo,
en natuurlik ons Magic Potion – Hester ✨ whoop whoop!
Sterkte aan almal.
Hou vas aan hoop.
Moon walk all the way… in DOLLARS 💵🚀
4
3 comments
Herbert Stoltz
3
Hallo familie 👋
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
I help creators & business owners get unstuck & create meaningful content that connects with the right audience & converts with clarity & confidence.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by