Doen dit so asb
Wanneer julle die daaglikse challenges doen in die community asb doen dit so.
Week 2 Dag 1
En dan die informasie van wat julle moet doen, sodat ek weet watter dag dit is asb ek wil nie heeltyd terug gaan en gaan soek watter challenge dit is nie.
En ja ek laat weet die mense persoonlik, so as jy nie n boodskap gekry het na 18h00 vandag is jy nog in die challenge.
11
8 comments
Hester Conradie
7
Doen dit so asb
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
A community for digital resellers & content creators to gain clarity, build confidence, create better content & grow their business.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by