More almal. Ek was so bietjie uit aksie gewees, was vir 'n operasie. Ek het nou gaan kyk in die classroom by die afrikanse Hook (content). Ek is nie seker nie, maar lyk darem nie of ek die 2de ene gemis het nie. Kan iemand my dalk net se groot asb wanneer dit sal wees. 💫