Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
What is this?
Less
More
8 contributions to Canva Creators Hub
Canva het my besigheid op 'n ander vlak gesit
Charmaine graag wil ek net sê biae dankie dat jy my destyds so mooi gevra het dat ek Canva prakties moet doen met elke klas. Dit het my lewe verander. Canva kan jy nie leer net deur die videos te kyk nie, jy moet inspring en dit prakties gaan doen. Ek is so dankbaar vir al jou klasse. Ek probeer my bes om by te bly en ek leer elke keer weer iets nuuts. Baie dankie ook vir hierdie community. Dit is 'n pot GOUD vir my. Dankie nogmaals liewe Charmaine.
1 like • 1d
Ek voel baie oorweldigend. Wil alles doen, maar het net nie genoeg ure in die dag nie.
31 dae
Net n vragie moet ek weer dag 1 tot 21 doen of kan ek dit afmerk en begin by dag 22 waar ek laas was? 😃😃😃
3 likes • 1d
Sjoe, ek ook nog besig.
Canva "Community" Familie
Wow Charmaine, baie dankie vir hierdie. Ek het gewonder wanneer jy dit gaan doen en ek het heeltemal oor dit gekyk. Vanaand eers op die Klas gesien ... en wholla ... hier is ek.
1 like • 1d
Sy is pragtig
Baie Geluk.
Liewe Charmaine baie geluk met hierdie groot mylpaal. So trots op jou. Damkie vir jou mooi hart om ons so mooi te leer. So bly ek is hier.
1 like • 1d
Ek stem, sy help en leer ons mooi.
Koffie Chat saam Charmaine
Hi liefstes, so elke vrydag 12:00 gaan ons sommer almal wat kan op 'n live spring en net gesels, die wat kan sien julle vrydag
Koffie Chat saam Charmaine
2 likes • 4d
Ek ook nog nie my eie baas nie.
1 like • 3d
[attachment]
1-8 of 8
Susan Malherbe
3
41 points to level up
@susan-malherbe-9631
Ek is Susan, 53 is n ervare krediteure klerk, Ouma en Mamma. Ek is opgewonde om digitale bemarking te begin en semi passiewe inkomste te verdien.

Active 21h ago
Joined Sep 28, 2026
Worcester