Is julle gereed vir die volgende week se post? Hierdie 1 is vinnig en baie maklik om te doen! ons volg 'n eenvoudige patroon reg deur. om binne minute 'n post te skep! Julle volgende recording is beskikbaar, gaan kyk gerus
Hi. Ek is 'n aanlynonderwyser en het 'n hele reeks opvoedkundige boeke geskep? Waar en hoe verkoop ek dit? Dit is Engels en internasionaal. Ek wil dit graag aanlyn verkoop. Asb help.
Daar sal binne kort nuwe recordings op gelaai word! Ons sukkel net nou al vir die laaste 4 weke hier in Hartbeespoort met krag en ons syn is ongelooflik swak 🙏 dankie vir julle geduld
Ek is besig met my paperback, maar sodra ek my design intrek vanaf Chatgpt, dan gooi hy my back cover met 'n spasie in die middel. Hoe maak ek dit reg? of wat doen ek verkeerd.