Bio: Ek's 'n enkel ma van drie kinders en woon by my 89 jarige ma. Ek is afhanklik van 'n ongeskiktheids toelaag, maar ek glo dat dit nou gaan verander.
Bio: Ma van 4 en ouma van 8 en baie trots op hulle! Ek sien uitdagings raak a g v tekorte en wil ñ verskil maak in ander se lewens met die leiding van Bo!