Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
What is this?
Less
More

Owned by Ria

Welkom by Sleutels tot Sukses Waarmee sukkel jy in jou aanlyn besigheid? Bring jou probleem en ons help na die oplossing soek. ❤️ Faith over fear.

12 contributions to Canva Creators Hub
Canva het my besigheid op 'n ander vlak gesit
Charmaine graag wil ek net sê biae dankie dat jy my destyds so mooi gevra het dat ek Canva prakties moet doen met elke klas. Dit het my lewe verander. Canva kan jy nie leer net deur die videos te kyk nie, jy moet inspring en dit prakties gaan doen. Ek is so dankbaar vir al jou klasse. Ek probeer my bes om by te bly en ek leer elke keer weer iets nuuts. Baie dankie ook vir hierdie community. Dit is 'n pot GOUD vir my. Dankie nogmaals liewe Charmaine.
GRATIS WORKSHOP
WAT AS JY JOU EERSTE DIGITALE PRODUK KAN SKEP… SONDER OM TE WEET WAAR OM TE BEGIN? GRATIS 1-DAG WORKSHOP 📅 7 OKTOBER 2026 In hierdie workshop wys ek jou: DEEL 1: Hoe om ’n eenvoudige digitale produk in Canva te skep — selfs al het jy nog nooit voorheen ’n digitale produk gemaak nie. DEEL 2: Die SHORTCUT— hoe jy ’n digitale besigheid kan begin sonder om alles van vooraf te skep. Jy hoef nie ’n designer te wees nie. Jy hoef nie tegnies te wees nie. Jy hoef net bereid te wees om te leer. Jou eerste stap na die digitale wêreld kan hier begin. GRATIS | 7 OKTOBER 2026 👉 Sluit by die WhatsApp-groep aan om jou plek te kry: https://chat.whatsapp.com/IJJx2q6uLAo4liTNbpIolS?p=a&mlu=4&ilr=4&utm_source=chatgpt.com Replay sal beskikbaar wees op community ♡
1 like • 6h
Baie dankie Charmaine. Ek is daar.
PDF SET-UP VIR JOU LEGACY BUILDER LEADS!
Het jy al ooit gewonder: “Hoe maak ek ’n mooi PDF wat ek vir my leads kan stuur?” Dan is hierdie klas vir jou! Op 14 Oktober om 18:00 gaan ek jou stap vir stap wys hoe om jou eie PDF’s vir jou Legacy Builder leads op te stel — eenvoudig en professioneel, alles in Canva. Jy gaan leer hoe om: • Jou PDF korrek op te stel • Jou inhoud mooi te organiseer • ’n Professionele lead magnet te skep • Jou PDF gereed te maak om met jou leads te deel • Dit alles maklik in Canva te doen Prys: Slegs $5 om die klas by te woon Datum: 14 Oktober Tyd: 18:00 Plek: Canva Creators Hub Hierdie klas is spesifiek vir community-lede wat wil leer hoe om professionele PDF’s vir hul Legacy Builder leads te skep. Koop jou plek vir slegs $5 en kom leer saam met my! Canva Creators Hub Ons leer. Ons skep. Ons groei.
PDF SET-UP VIR JOU LEGACY BUILDER LEADS!
1 like • 6h
Ek is verseker daar. Dankie Charmaine.Ek hou daarvan dat ons leer om Canva in ons besigheid te kan gebruik.
Canva "Community" Familie
Wow Charmaine, baie dankie vir hierdie. Ek het gewonder wanneer jy dit gaan doen en ek het heeltemal oor dit gekyk. Vanaand eers op die Klas gesien ... en wholla ... hier is ek.
1 like • 2d
Ja een amazing community
31 dae
Net n vragie moet ek weer dag 1 tot 21 doen of kan ek dit afmerk en begin by dag 22 waar ek laas was? 😃😃😃
3 likes • 2d
Hierdie 31 days is vir my net amazing. Dankie Charmaine.
1-10 of 12
Ria Strydom
3
26 points to level up
@ria-strydom-7269
Ek is ñ potter van Limpopo en help persone om met ñ aanlyn besigheid te begin vir 'n ekstra inkomste deur beproefde digitale vaardighede te leer.

Active 5m ago
Joined Sep 28, 2026
Vaalwater. Limpopo