Bio: Hello almal. My naam is Gerda van ficksburg. Eks 38jaar oud en n enkel ma van n seun wat my hele hart is. Eks hardwerkend & glo dat God voorsien altyd
Bio: Ek is ma wat van die huis af werk wat net besluit het Om my famlie n beeter lewe te gee en n 2 inkomste te begin en almal te help wat dit ok Wil toen
Bio: Matt.19:26 ... maar by God is alles moontlik. πππ
Ek is Davida de Beer *Verdien '$$$' Aanlyn Inkomste met jou foon *Volg my oppad na sukses πΏπ¦
Bio: Vanaf Γ± Voltydse werkende ma na my eie Digitale Bemarkings besigheid van die huis af! Ek help ander mammas bou aan hulle drome & finansiΓ«le vryheid π»
Bio: Jong. Gefokus. MeedoΓ«nloos. Om idees in resultate te omskep en doelwitte in werklikheid. Toegewyd aan groei, waarde, en om tien tree voor te bly.
Bio: Pappa van Jeffreysbaai
GeseΓ«n met βn ongelooflike vrou en 2 prinses dogters
Op βn digitale reis om βn legacy vir my gesin te bou
Bou vryheid!
Bio: Ek is Chantel, βn ma van 2 kids π
My geloof is sterk ek glo my journey saam met die A-span gaan vir my en familie βn suksesvolle toekoms bring. π±πͺ
Bio: Maryna / 60+ πΏ (Wes-Kaap)
Ek Bou Aan 'n Nuwe Toekoms, Deur Digitale Bemarking
πΏ Verander Jou Denke πΏ Maak Jou Keuses πΏ Stap Die Pad Saam Met My!