Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
What is this?
Less
More
2 contributions to Canva Creators Hub
Kom ons leer mekaar ken!
Nou dat jy hier is, is dit tyd om deel te word van die community — nie net ’n lid wat stilweg saam kyk nie. Stel jouself hieronder voor en vertel ons ’n bietjie van jou: Naam: Waar kom jy vandaan? Hoe lank gebruik jy al Canva? Wat wil jy graag in Canva leer? Wat is jou doel met Canva? En wanneer jy aan jou Daily Challenge werk, deel jou werk met ons! Dit hoef nie perfek te wees nie. Jou eerste poging, jou vrae, jou foute en jou vordering is alles deel van die leerproses. Laat ons hierdie ’n plek maak waar ons mekaar ondersteun, idees deel en saam beter word. 👇 Stel jouself voor onder die category “Canva Wins!” en sê vir ons: Waarmee gaan jy vandag begin?
Kom ons leer mekaar ken!
2 likes • 15d
@Charmaine de Vos aha! So baie dankie hoor. Fun and games looming!
1 like • 5d
@Ria Strydom sterkte vir haar met my onkundigheid. Sy doen mooi!
PDF SET-UP VIR JOU LEGACY BUILDER LEADS!
Het jy al ooit gewonder: “Hoe maak ek ’n mooi PDF wat ek vir my leads kan stuur?” Dan is hierdie klas vir jou! Op 14 Oktober om 18:00 gaan ek jou stap vir stap wys hoe om jou eie PDF’s vir jou Legacy Builder leads op te stel — eenvoudig en professioneel, alles in Canva. Jy gaan leer hoe om: • Jou PDF korrek op te stel • Jou inhoud mooi te organiseer • ’n Professionele lead magnet te skep • Jou PDF gereed te maak om met jou leads te deel • Dit alles maklik in Canva te doen Prys: Slegs $5 om die klas by te woon Datum: 14 Oktober Tyd: 18:00 Plek: Canva Creators Hub Hierdie klas is spesifiek vir community-lede wat wil leer hoe om professionele PDF’s vir hul Legacy Builder leads te skep. Koop jou plek vir slegs $5 en kom leer saam met my! Canva Creators Hub Ons leer. Ons skep. Ons groei.
PDF SET-UP VIR JOU LEGACY BUILDER LEADS!
2 likes • 13d
Ek sien uit na daardie een!
1-2 of 2
Mariette Heyns
2
8 points to level up
@mariette-heyns-3140
So ek is nou afgetree en vry om te besluit hoe wat en waar. Al die kinders is al uit die huis. Ons bly in George en is gelukkig hier

Active 16h ago
Joined Oct 2, 2026
George Wes Kaap