Bio: Ek het 'n holistiese uitkyk op die lewe, tradisie is nie deel van my raamwerk nie, en ek glo mindset is als. Ek het empatie en liefde en help graag.
Bio: Ek is โn ma van 3. Was vir 13 jaar โn voorskoolse onderwyser, en het 7 jaar my eie dagsorg besit. Ek is ok โn mentor vir jong kinders by die kerk.