Bio: Ek is ’n entoesiastiese leerder wat glo in die krag van kennisd en saam groei. Met ’n passie vir die verkenning van nuwe idees en met mense te skakel
Bio: Ek is n gerigistreerde ICR Life Coach deur Perspektief Kollege 4 jaar kursus voltooi. My passie is om n verskil te maak vir ander wat hulp nodig het.
Bio: My passie was nog altyd kinders en weduwees en om hulle te help om emosioneel op 'n beter plek te kom wanneer die stormsee se golwe net te groot raak