Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
What is this?
Less
More

Memberships

Energy work & breath work

10 members โ€ข Free

Toeka & NOU Permaculture Farm

48 members โ€ข Free

31 contributions to Toeka & NOU Permaculture Farm
Toeka & NOU Permakultuur Boerdery Entrepreneur Ontwikkeling & Opleiding Sentrum
Gee asseblief jul eerlike inset en belangstelling in hierdie soort projek. Herlewe die praktiese onderving om deel te wees van โ€˜n nuwe permakultuur boerdery entrepreneur ontwikkeling en opleidings sentrums waar ouers so wel as kinders kan leer hoe om met hul hande te werk en sodoende kennis te kan opbou vir die toekoms. Die sentrums gaan in fases ontwikkel word sodat leerders in alles kan deelneem en ondervinding op doen. Hierdie projek gaan op Bybelse/Skriftuurlike beginsel geskied en gaan met die natuur saamwerk om sodoende die omgewing te beskerm en ook permakultuur organiese landbou metodes volg. Hier is โ€˜n lys van goed wat in die fases in gewerk gaan word en nog sal daar bykom soos benodig gaan word. Hier is โ€˜n kans vir ouers en leerders om die volgende werkswinkels by te woon. Opleiding in hand en elektriese gereedskap, in die metaal en houtwerk sentrums, en die organiese bewerking van grond en kompos maak, bome snoei, plante uit ken, kweek van plante van saad af en ook van steggies af. Prakties 1. Hier gaan geleer word om grond voor te berei vir aan planting van groente en vrugte bome. 2. Hoe en wanneer om bome te snoei vir groei en ook om groei te verminder. 3. Hoe om kompos te maak en wanneer om die grond te komposeer en deklaag op te sit. 4. Hoe om gereedskap te maak vir die doeleindes om grond te bewerk en ook gereedskap om ander gereedskap mee te kan maak. 5. Wanneer om watter plante te plant vir die beste resultate. 6. Wanneer om gras te sny om groei te vermeerder en te verminder. 7. Wanneer om bemesting toe te dien, en natmaak. 8. Wanneer om plante oor te plant. 9. Hoe om plaag beheer toe te pas. 10. Wanneer onkruid uit gehaal moet word. 11. Wanneer om te oes. 12. Wanneer om steggies te sny. 13. Hoe om groente en vrugte in te lรช. 14. Hoe en met wat konfyt mee gemaak kan word. 15. Hoe om beskuit, brood en vetkoek te bak. 16. Hoe om vleis te bewerk: maalvleis, wors, biltong en droรซwors te maak. 17. Hout en metaal werk. (meubels, tuin gereedskap, hand gereedskap, hekke, heinings), hoe om met gereedskap te werk.
Toeka & NOU Permakultuur Boerdery Entrepreneur Ontwikkeling & Opleiding Sentrum
1 like โ€ข 1d
Dankie vir inligting, en die idee om opleiding aan ons mense te verskaf moet sover moontlik bemark word deur ons op die platform sodat ons hande kan kry vir die projek.
Pofadder van Die Groot Karoo
Vandag maak oom Koos vir ons pofadder en so saam die maak gesels oom Koos ook oor 'n pofadder insident.
1 like โ€ข 1d
Pure plaas kyk Lekker en lat my dink aan my kinderdae.
Welcome Home! Start Here | Welkom Tuis! Begin Hier ๐Ÿšฉ
[EN] Welcome to Toeka & NOU! Weโ€™ve just revamped our community to better serve our mission of heritage and growth. ๐Ÿ‘‰ Step 1: Go to the Classroom and complete the "Start Here" module. ๐Ÿ‘‰ Step 2: Introduce yourself in the ๐ŸŒฑ Intros | Stel jouself bekend category. [AF] Welkom by Toeka & NOU! Ons het pas ons gemeenskap vernuwe om ons missie van erfenis en groei beter te dien. ๐Ÿ‘‰ Stap 1: Gaan na die Classroom en voltooi die "Begin Hier" module. ๐Ÿ‘‰ Stap 2: Stel jouself voor in die ๐ŸŒฑ Intros | Stel jouself bekend kategorie. Let's build the future together! | Kom ons bou die toekoms saam!
Welcome Home! Start Here | Welkom Tuis! Begin Hier ๐Ÿšฉ
1 like โ€ข 1d
Thank you Christo, I like the way you guys main objective is to serve the community, the attempts you've exercised during revamping is appreciated.
Headline: ๐ŸŒฟ Rebuilding the Ecosystem | Die Ekosisteem word Vernuwe
[EN] Exciting news, family! Toeka & NOU is growing. We are currently busy with a complete "community revamp" to make our space more searchable, organized, and valuable for you. Over the next few days, youโ€™ll notice some changes: โœ… New categories to keep our discussions clean. โœ… A fresh look for our "About" page to attract the right stewards. โœ… Improved Classroom guides to help you grow your land and your life. Thank you for your patience as we move a few things around. We are building a legacy that lastsโ€”from Toeka tot NOU! ๐Ÿค [AF] Goeie nuus, familie! Toeka & NOU is besig om te groei. Ons is tans besig met 'n volledige vernuwing van ons gemeenskap om dit meer soekbaar, georganiseerd en waardevol vir julle te maak. Oor die volgende paar dae sal julle 'n paar veranderinge opmerk: โœ… Nuwe kategorieรซ om ons besprekings skoon te hou. โœ… 'n Nuwe voorkoms vir ons "About" blad om die regte rentmeesters te lok. โœ… Verbeterde "Classroom" gidse om jou te help om jou grond en jou gees te kweek. Dankie vir julle geduld terwyl ons dinge rondskuif. Ons bou 'n nalatenskap wat houโ€”van Toeka tot NOU! ๐Ÿค "Net soos ons hierdie groente help groei met ons LPN, is ons nou besig om die fondament van hierdie digitale gemeenskap te versterk." (Just as we help these vegetables grow with our LPN, we are now strengthening the foundation of this digital community.) ๐Ÿ‘‡
  Headline: ๐ŸŒฟ Rebuilding the Ecosystem | Die   Ekosisteem word Vernuwe
2 likes โ€ข 8d
Exciting news, and I believe you guys can do it. Sometimes we look through permanent eyes, instead of looking through inpermanet eyes, things change constantly and even our dispositions is merely temporarily. I am very excited, you've got years of experience and I am feeling excited because I know something big is brewing, and you didn't want any one to feel left behind. So excited this is purely a venture or path to in rich our lives.
Jou Eie Rook-Huisie
Oom Koos leer ons om jou eie rook huisie te bou. Kyk as jy nou lekker gerookte vleis wil hรช dan gebruik jy Eikehout saagsels. Dit bly die lekkerste.
3 likes โ€ข 14d
Dankie vir die Rookhuisie idea en vir oom Koos war diรจ kontent beร kibaar stel vir ons.
1-10 of 31
@chris-jacobs-5637
Entrepreneur.

Active 18h ago
Joined Mar 31, 2026