[Afrikaans] 📢 Almal wat reeds aangesluit het hier. 📜 Wanneer jy aansluit dan moet ek jou aansluiting aanvaar of afkeer. Wanneer ek die aanvraag sien dan doen ek dit en dan moet jy 🫵 opvolg aan jou kant om die prosedure verder te finaliseer dat jy deel kan wees van Toeka & NOU Farm. 🏡 Hierdie platvorm is vir julle geskep sodat julle hier kan tuis wees en goed deel en leer van mekaar. Die inligting hier bly beskikbaar en kan enige tyd na toe terug gegaan word. Dit vat nie spasie op jou kant nie en daar is nie tyd verbonde van oop en toe nie. 🌽 Hier word bespreek en gedeel oor tuinmaak en oorlewing en idees word uit geruil. 👀 Jul binnekort. Today Skool share Improvements: - New features: Free trial locked content + freemium upgrade button + close doors - Roadmap: Efficiency score, global payouts, languages, growth boost - The secret to maxxing traffic is to minimize everything else - How Chris Bumstead grew to $24,000/month from 1 instagram story - How Cullen Kelly grew his color grading skool to $50,000/month in 20 days Watch it on our YouTube channel here