Bio: My roeping is om mense te help herstel, groei en floreer sodat hulle as heel mense hul unieke gawes, talente en lewensdoel kan bereik en voluit LÉÉF.
Bio: Ek is ń onderwyseres aby Laerskool Gerdau Ek gee Wiskunde en Wetenskap vir gr4 tot 7 Ek is getroud met ń boer en het 2 volwasse seuns en ń skoondogter