Bio: Ek is Anna van Otjiwarongo in Namibia 🇳🇦 en ek glo met God is alles moontlik, ook my droom om finansieel vry te kom en Meer tyd vir my gesin te he.
Bio: Ek bou aan my aftreefonds van die plaas af en daarmee saam sonner n nalatenskap vir my kinders. Ek love om ander te help om dieselfde te kan doen.