Followers 2
Sariana Holtzhausen
Augrabies
Active 5d ago
Bio: Ek is doodgewone tuisbly ma en ouma wat passie het om ander ma's en oumas te help om weer te droom.Woon op regte plaasdorp en bou aan nuwe toekoms.
Susan Speedy
Hamilton, New Zealand
Active 14h ago
Bio: Ek bly al 21 jaar in NZ en geniet dit hier. Hoop om die SAners in NZ te bereik met Legacy Builders.
Showing 2 of 2 users
Anna Burger
@anna-burger-4806
Ek het by 'n winkel gewerk wat verkoop is so nodeloos om te sê my ouderdom tel teen my om aansoek te doen vir ander werk.

Active 13h ago
Joined Jun 1, 2026
Powered by