Canva Sheets kan jou lewe soveel makliker maak! Maar hoe werk dit eintlik? En die groot vraag: Kan jy 'n gewone Excel-spreadsheet in Canva invoer? 👀 Kom ontdek saam met my hoe Canva Sheets werk, hoe om jou data maklik te organiseer, te verstaan en te gebruik om jou werk slimmer en makliker te maak! 📅 11 November ⏰ 18:00 – 20:00 (SA tyd) Hierdie klas is eksklusief beskikbaar op ons Canva Creators Hub Community! 🌟 Jy het 2 opsies: 💙 Standard – $2 per maand Kry toegang tot die community en koop hierdie spesifieke klas teen slegs $5. 👑 Premium – $10 per maand Kry toegang tot hierdie klas EN al ons vorige betaalde klasse, sonder om elke keer ekstra te betaal! Kom leer, eksperimenteer en ontdek nuwe maniere om Canva tot sy volle potensiaal te gebruik! Sien jou daar! ♡