Totsiens… 👋
Hierdie is nie ‘n maklike besluit nie en ek huiwer nog daaroor. Ek is net so bang dat ek so spyt gaan wees oor hierdie besluit… skuus die video is in Engels, maar ek gaan dit oral moet plaas (en net hierdie groep is Afrikaans).
Ek dink nog om my ander groepe net meer te monitiseer dat dit die “moeite werd” is. Hierdie gemeenskap het ek ook geniet - om my eie taal te kan praat.
Ek het vir ontmoet wat my weer vertel het van ‘n Uitstekende gemeenskap genaamd Tech Confident. Die eienaar van daardie gemeenskap het my laat besef dat ek my gemeenskappe afskeep en om 3 groepe op Skool te hê, ‘n voltydse werk en nog klomp ander belangrike verantwoordelikhede het net nie meer doenbaar begin lyk nie.
Ek hou nog so tydjie vas dalk aan my ander gemeenskappe en weet vir eie bes wil moet ek seker met als toe maak en laat gaan, maar … en weet nie wat my mee gaan pla nie … die feit om my gemeenskappe te hou? Of die feit om hulle te laat gaan?
Wat is julle opinie? Asb … 🙏🙏🙏
5:33
1
0 comments
Jp Niemand
3
Totsiens… 👋
powered by
Skool Community (Afrikaans)
skool.com/skool-afrikaans-5688
Kom ons kyk of ons meer as 44 is 👀
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by