Hello almal! Die groep was maar stil die laaste paar weke. Soos ek voorheen genoem het, is ek meer aktief op my ander groep - Skool of Success.
Laat weet gerus hoe dit met elkeen gaan en waarmee jul als besig is.
My nuwe fokus is om weer terug te kom in ‘n goeie en konsekwente (o, maar dis ‘n mooi woord) oefen program.