Dit was nou regtig lekker en spesiaal vanaand! Ek dink dit sal so great wees om meer gereeld sulke aande te he,waar mens meer kan deel en net lekker kan chat!Ek is deel van n kleiner selgroep ook,en dit is amazing , maar met klein kinders is dit altyd n moeilike tyd as dit weeks aande is. Ek vind myself om dit baie gereeld te mis, en dan vreet daai skuldgevoel n mens! Want tyd vir God is so belangrik om te prioritiseer! Daarom geniet ek die oggende vreeslik,al join LJ (baba seuntjie) so nou en dan😅
Dankie vir julle almal se deel! Julle is special!