Beplan jou dag - leef volheid!
Hierdie is 'n program sal hou help om in beheer van elke dag te wees, en met selfvertroue uit te sien na jou dag! Jy gaan met 'n opgewonde hart elke dag beplan, meer tyd in jou dag sit, en spasie kan maak om Sy wil vir jou lewe uit te leef!