Ons kry elke dag twee dinge - โn Kans en โn keuse.
Hierdie community is vir jou 'n kans om te kyk, te leer en self te besluit of dit iets is wat vir jou sin maak.
Ek weet baie mense voel onseker, skepties of selfs bang vir iets nuutsโฆ en dis heeltemal normaal. Daarom het ek hierdie ruimte geskep waar jy veilig kan voel om alles rustig te ontdek sonder enige druk.
Hier gaan niemand jou jaag, inbox of oorreed nie. Jy hoef niks te commit nie. Jy kan net wees, kyk en luister.
In die Classroom het ek gratis videos geplaas waar ek stap vir stap verduidelik waaroor hierdie gaan, hoe dit werk en vir wie dit regtig is.
Jy is welkom om jou eie tyd te vat. Party mense kyk eers vir โn paar daeโฆ ander vir langer. Dis jou proses.
Jy mag vrae vra wanneer jy reg is of net stil observeer.
My doel is nie om jou te oortuig nie maar om jou te help verstaan.
En as jy op โn punt kom waar jy voel: โHierdie maak sin vir myโ โ dan kan ons gesels. Maar net wanneer JY reg is.
Tot dan geniet, kyk eers en besluit later. ๐