Goeie more ek is besig met die start here module maar ek wil graag weet met die content en hook idees moet ek terug gaan en by week 1 dag 1. Begin of begin ek met vandag sin . ek is al baie lank in die A-span en volg baie lank al die 90 days en 30 days. So hierdie is vir my heel uit my comfort zone. Maar dit is baie nodig want as niks verander nie gaan niks verander nie...