Middag Herster.Hoe gaan dit daar?Ek wil gou by jou hoor ek post elke dag my content op Instagram is nou by week 3(Content wat ek by jou kry) maar ek sukkel ek kry nie views nie ek is lucky as ek 5 views kry op van my content. Weet nie of ek iets verkeerd doen nie want dit het so goed gegaan.Tiktok is okay ek kry so 100 views.Maar Instagram is dood😭Dankie