Hi Hester
Ek sukkel regtig met content, sukkel om my storie te vertel en oordink ook alles. Eish want dit is wie ek is :(
Ek begin dink my audience is ook nie meer reg nie en dit nadat ek vir chat gpt gevra het.
Ek post op my bestaande fb en ig en het n tik tok rek begin, eintlik twee want het gehoor dis goed om n backup te he. (A-Span) Post alles dieselfde op my 1ste tiktok, fb en ig en dan vandag se goed post ek more op my 2de tik tok. GEEN navrae op fb, ek was in die begin geflag omdat ek maar seker die verkeerde goed gese het, weet nie of dit nog steeds n invloed het nie. Stel jy voor mens moet n besigheids blad begin? So twee keer van ig navrae gehad en die meeste navrae is van my tik tok, maar my views tel glad nie op nie, ek bly op 150-200. En die oomblik wanneer ek vir kontak besonderhede vra om inligting te stuur hoor ek niks weer nie en ek besef dis dan ook nie my klient nie. Ek het darem al n paar mense op my privaat wapp met wie ek kommunikeer maar nog nie sover gekom om hulle te convert na sales toe nie. Ekt nog net in die hele tyd 1x$600 gehad.