Hi ICM Familie.
Renet Whelan bied elke Donderdag n Afrikaanse webinar wat oop is vir enige iemand. Sy wys altyd die mense terug na die bemarker wat hulle genooi het na die webinar. Laat weet as jy belangstel in dit ek sal die info deel elke week dan.
Dan 2-3 Decemebr bied sy, en 2 ander mense n 2 dae workshop aan om mense meer te laat verstaan wat Digitale bemarking is. Julle kan mense nooi hier is die info onder. Hierdie is veral vir die afrikaanse digitale bemarkers.
Die link hier onder is vir die 2 dae workshop stuur dit dan na mense wat belangsteling toon. Julle kan ook n Newsletter uit stuur vandag nog, en se die mense moet reply na die epos om die link te kry.