HartKompas
Private
8 members
$10/month
🌻🧭 Welkom by HartKompas
HartKompas is ’n Christelike aanlyn gemeenskap in 'n "app" vir mense wat 'n bietjie rus, emosionele balans en nuwe rigting soek. Dis ’n sagte, veilige ruimte — sonder druk, oordeel of haas. Gegrond op Jesaja 35:3–4. Hierdie is ’n ruimte waar slap hande versterk word, wankelende knieë weer moed kry en harte weer rigting vind deur die Here.
Wat jy hier sal kry:
🧭 Daaglikse kort video’s (2–4 min) met Bybelse waarheid en aanmoediging.
🧭 Maandelikse "live" sessies met kundige sprekers.
🧭 ’n Klaskamer met temas vir verskillende lewensfases, van mamma-wees (of nuwe ouers), onlangs afgetree, pas uit die skool, of deur ’n moeilike verandering — hier is leiding, perspektief en hoop.
🌻Kyk wanneer dit jou pas.
Jy mag rustig wees.
Jy mag stil wees.
Hier groei ons saam — een dag, een hartklop op ’n slag.
HartKompas
skool.com/hartkompas-2607
Gegrond op Jesaja 35:3–4, is hierdie ’n ruimte waar slap hande versterk word, wankelende knieë weer moed kry en harte weer rigting vind.
Powered by