The Coaching Growth Community
5.0 · 8 reviews
22:47
Private
105 members
$15/month
5.0 · 8 reviews
Elize Du plessis
1d ago · Still a paying member after 3 months
Christo Nel
Wat 'n uitstekende kursus oor hoe om AI te gebruik!
6d ago · Still a paying member after 3 months
Annatjie Grobbelaar
Dit was die beste leerervaring oor bemarking wat ek nog gehad het.
10d ago · Still a paying member after 9 months
Carien Eckard
Die was ‘n baie leersame, praktiese manier om nuwe platforms te ontdek en die ‘vrees’ te oorkom vir die gebruik van Ai. Die program is netjies opgedeel in doenbare sessies met goeie terugvoer en hulp van mede lede. Sal die verseker aanbeveel vir enige iemand wat ‘n idee in ‘n volledige program wil omskep om ‘n besigheid daarvan te maak.
15d ago · Still a paying member after 5 months
Soné Botes
Ek het soveel meer teruggekry as wat ek ooit kon verwag, ’n ware belegging vir my persoonlike groeie en ook vir my coaching praktyk.
16d ago · Still a paying member after 5 months
The Coaching Growth Community
skool.com/coaching-growth-community
Besigheid-, bemarking- en AI konsepte en toepassings.
Powered by