Ons volgende module
Baie dankie aan almal wat aan ons peiling deelgeneem het. Ek is besig om ’n nuwe module oor Canva Apps saam te stel, waar ons verskillende apps gaan ontdek en leer hoe hulle jou kan help om jou ontwerpe, bemarking en kreatiwiteit na die volgende vlak te neem.
Die module sal onder Classroom beskikbaar wees vir lede met ’n Standard- of Premium-lidmaatskap. Dit is nie by die 7 day free trail ingesluit nie.
Ek kan nie wag om hierdie nuwe module met julle te deel nie! ✨
1
2 comments
Charmaine de Vos
5
Ons volgende module
powered by
Canva Creators Hub
skool.com/canva-creators-hub-6465
Leer Canva in Afrikaans! Daaglikse challenges, maandelikse Q&A’s, praktiese wenke & eksklusiewe VIP-klasse. Kom skep saam met ons!
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by