Canva Creators Hub
5.0 · 5 reviews
Private
51 members
$2/month
Canva Creators Hub
Welkom by Canva Creators Hub — ’n ondersteunende Afrikaanse community waar jy Canva leer deur praktiese oefeninge.
Of jy nou ’n beginner is of reeds Canva gebruik, hier leer jy nuwe vaardighede, ontdek Canva- en AI-tools, kry toegang tot templates, tutoriale, kursusse en maandelikse Live klasse.
Ons doel is om jou gemaklik en selfversekerd met Canva te maak, sodat jy jou vaardighede vir jouself, jou besigheid of selfs ’n ekstra inkomste-stroom kan gebruik.
En jy hoef dit nie alleen uit te figure nie. Vra jou vrae, kry ondersteuning en leer saam met ’n community wat jou wil sien groei.
Leer. Skep. Groei. Verdien.
Jou Canva-reis begin hier.
5.0 · 5 reviews
Liesl Louw
Charmaine is nie net iemand wat jou leer nie, sy gee regtig om en verduidelik so mooi dat beginners kan verstaan en dit regkry. Ons groei almal saam. Defnitief sal ek dit aanbeveel
9d ago · Still a paying member after 18 days
Charleen Fourie
Die is die beste community. Dis bekostigbaar en men's Leer vreeslik Baie. Dankie Charmaine
16d ago · Still a paying member after 20 days
Jacoline Brink
Al so baie geleer. Die feit dat n mens op jou eie tyd kan doen, is n groot plus pint.
8d ago · Still a paying member after 17 days
Alida Van Dyk
Ek leer so baie funksies wat ek kan gebruik in Canva, baie dankie Charmaine ❤️❤️
18d ago · Still a paying member after 20 days
Johanna H Van Wyk
Charmaine is 'n uitstekende "ekstra-myl-omgee"leermeester!!!
8d ago · Still a paying member after 20 days
powered by
Canva Creators Hub
skool.com/canva-creators-hub-6465
Leer Canva in Afrikaans! Daaglikse challenges, maandelikse Q&A’s, praktiese wenke & eksklusiewe VIP-klasse. Kom skep saam met ons!