WAT AS JY JOU EERSTE DIGITALE PRODUK KAN SKEP… SONDER OM TE WEET WAAR OM TE BEGIN?
GRATIS 1-DAG WORKSHOP
📅 7 OKTOBER 2026
In hierdie workshop wys ek jou:
DEEL 1:
Hoe om ’n eenvoudige digitale produk in Canva te skep — selfs al het jy nog nooit voorheen ’n digitale produk gemaak nie.
DEEL 2:
Die SHORTCUT— hoe jy ’n digitale besigheid kan begin sonder om alles van vooraf te skep.
Jy hoef nie ’n designer te wees nie.
Jy hoef nie tegnies te wees nie.
Jy hoef net bereid te wees om te leer.
Jou eerste stap na die digitale wêreld kan hier begin.
GRATIS | 7 OKTOBER 2026
👉 Sluit by die WhatsApp-groep aan om jou plek te kry:
Replay sal beskikbaar wees op community ♡