A-Span
4.9 · 142 reviews
2:54
Private
2.4k members
$10 /month
Jy verdien $5 vir elke persoon wat jy uitnooi om saam met ons te kom leer en groei elke maand wat hulle in die klaskamer bly.
20 x $5 = $100 = R1600 profyt in jou rekening
Ons leer hoe om ‘n eenvoudige stap-vir-stap 2 ure werksdag te volg waarin ons dollars kan verdien meestal vanaf ons selfone, so ons kan van enige plek af werk, en dollars verdien tussen ons 8-5 deur, of terwyl ons kwaliteit tyd saam met ons families spandeer.
Die Baan Breker kursus is motivering om die siklus van tekort in jou gesin se lewe te breek en te begin leer hoe om dollars te verdien in die aanlyn wereld.
In hierdie klaskamer is ure se kennis, ondersteuning en hulp gemik om jou te help om ‘n dollar inkomste te bou van enige plek af sodat jou familile kan floreer.
4.9 · 142 reviews
Annalieze Von Solms-Smith
The A-Team — More Than Just a Community ❤️ Finding the A-Team has been one of the most beautiful parts of my Legacy Builder journey. What makes this community so special is that you never feel like you are doing this alone. There is always someone cheering you on, answering a question, sharing advice, celebrating your wins and reminding you to keep going when things feel overwhelming. The A-Team has created something truly special. Thank you from the bottom of my heart. ❤️
Aug 2026 · Still a paying member after 13 months
Merle Magdalena Van Reenen
Hi Almal vanaf 17 April 2026 'n Lid op die A-Span groepie!!!😀😀😀Julle is Amazing!!!Die program is baie Amazing😀😀Baie dankie vir die Gemeenskap.Julle is almal Pragtige mensies!!!😀😀😀Ek is baie dankbaar!!!🫠🫠En ek was nog nie eendag spuit nie,Glo die Vrugte sal ook nog Afgewerp word by my!!So ook vir die Grootste bo Alles se ek Baie dankie Vader sonder u sou ek nie sover gekom het,om hier te wees nie.😀😀😜❤️
Sep 2026 · Still a paying member after 6 months
Nicolene Oosthuysen
Ek is nog relatief nuut op hierdie journey, maar het reeds soveel geleer. Die opleiding vat jou stap vir stap deur die proses en die ondersteuning in die community is ongelooflik. Ek het al baie uit my comfort zone geklim, veral om myself op video te wys, en kan reeds sien hoeveel ek persoonlik groei. Ek is nog besig om my eie storie te skryf, maar ek is baie dankbaar dat ek begin het.
Sep 2026 · Still a paying member after 4 months
Joyce Lewis
Die A-span is baie Motivering en Inspirasie wat ek nou al gesien het almal vir mekaar gee en saamwerking dis so mooi. Ek kom uit ʼn Industry wat ons teen mekaar kompeteer het en dis so onnodig. Mense kom so verder as jy saam werk na die selfde doelwit op die eind en mekaar help daar uit kom. So dankie aan almal in die A-span ons almal beteken iets hier binne.
Sep 2026 · Still a paying member after 7 months
Mariska Engelbrecht
This group is amazing the motivation, assistance and support is the best. I have never before experianced such welcoming. I will definitely recommend it to everyone. Hierdie groep is die mees wonderlikste wat ek nog ooit in my lewe ervaar het. Die motiveering, ondersteuning bemoediging en leer werk is finominaal, ek beveel dit vir almal aan.
14d ago · Still a paying member after 1 month
A-Span
skool.com/a-team1
Jou digitale familie wat jou ondersteun om 'n nuwe lewe te bou met 'n dollar inkomste van jou selfoon af.
Powered by