Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
Nov
What is this?
Less
More

Memberships

Grow in Overflow

26 members • Free

Inspire.Create.Monetize

84 members • $7/month

Magnetic Circle

496 members • $97/m

Digital Growth Community

57.6k members • Free

18 contributions to Inspire.Create.Monetize
7 uur meeting
Hester verskoon my asb vanaand ons het n helse storm gehad internet is uitgeslaan.
Day 15: Content Power Week 3
FROM PAIN TO POWER (Transformation + Inspiration) English Hooks: 1. “If you’re in the same place I was a year ago… please don’t give up.” 2. “I went from overwhelmed and broke to peaceful and profitable — and it started with one decision.” 3. “You can rewrite your story. I’m living proof.” Afrikaans Hooks: 1. “As jy nou is waar ek was — moenie opgee nie.” 2. “Ek was oorwerk en stukkend, nou leef ek met vrede en wins — dit het met een besluit begin.” 3. “Jy kan jou storie herskryf. Ek’s die bewys.” Story 3-Slide Sequence: Slide 1: “A year ago I was exhausted, broke, and hopeless.” Slide 2: “Then I found a way to earn online — no degree, no experience, just a system.” Slide 3: “Now I wake up free. If I could do it, you can too.” Faceless Post 1 (from Hook 1) Hook: “If you’re in the same place I was a year ago… please don’t give up.” What to record: Slow clips of typing, deleting, trying again, then switching to peaceful home/life moment. Music: Emotional build-up (search “hopeful transformation slow rise”). Faceless Post 2 (from Hook 2) Hook: “I went from overwhelmed and broke to peaceful and profitable — and it started with one decision.” What to record: Split-style video: first half messy desk / stressed vibe, second half calm clean space. Music: Uplifting piano or soft beat drop (search “before after motivational vibe”).
0 likes • Oct 28
Hook: As jy nou is waar ek was - moenie opgee nie Storie: Ek is deur al daai fases waardeer jy gaan op hierdie stadium , maar jy kan nie kla as jy nie iets probeer het nie. Jy moet ten minste 1 keer probeer opstaan. Nadat ek my winkel gesluit het- dit was regtig nie n aangename tyd in my lewe nie weet jy nie waar om al die los draadjies op te tel nie en iets konkreets te doen wat inkomste verseker. Almal wil hierdie of daardie produk aan jou afsmeer maar op die einde van die dag is djt jy wat daardie besluit moet neem en dit moet jou geval. 6 Maande voordat ek my winkel gesluit het, het ek gesien hoe almal geld aanlyn verdien. Alle ma's - alle kleure en geure , all shapes and sizes- ek het gedink hierdie klink regtig te goed om waar te wees. Ek kon myself nie vereenselwig met so iets nie. En toe die dag kom wat ek daai deure finaal moet toetrek, was ek die een wat gaan scroll het hoe maak mens geld aanlyn. Soos ek al vantevore gese het was dit een ma wat my oortuig het. N ma soos ek wat haar winkel gesluit het, kinders het en oor moes begin het. As dit nie vir hierdie konsep was nie weet ek nie waar ek vandag sou gewees het nie. As jy dit moet vergelyk - 12 ure n dag op my voete gestaan toe ek my besigheid gehad het- verruil na 2 ure per dag . Waar ek 12 ure weg van die huis af was , doen ek dit van my huis af. Ny hoef nie die tech expert of n graad in IT te he nie. Jy begin met 0 followers dit gaan nie oor hoeveel followers jy opbou nie maar oor die perfect customer. Ek het n veilige sisteem, veilige payment gateway en kry coaching wat my aan die hand vat en se Wendy hier is jou content jy kan net copy en paste! Hoe maklik is digitale bemarking nie ! Die wereld is besig om heeltemal digitaal te gaan. Moenie agter raak nie want hierdie is jou groot deur wat oopmaak. Sit n ja in die comments san stuur ek vir jou my gids, dan kyk jy hoe ek dit stap vir stap gedoen het , waar ek soos jy begin het https://vt.tiktok.com/ZSyeb5oyQ/
HAPPY BIRTHDAY
🎂 Happy Birthday, Hester Conradie! 🥳 Hope your day is filled with laughter, cake, and all the things that make you smile! 🎈 May this new year bring you blessings on blessings — good vibes, big dreams, and loads of happy moments! 💕 Have an amazing day, Hester — you deserve it! 🌸✨
0 likes • Oct 27
Baie geluk Hester! 🎁
Hook
Hallo Hester! Ek het n idee vir n hook wat kan vermeerder maar het jou touch nodig eks bang ek foeter dit op voor ek nog begin het! Dankie vir gisteraand weer nuwe goed geleer by jou!
1 like • Oct 24
Ek wil so 4 verskillende hooks maak waar ek begin met as jy hierdie video sien is jy groep 1. Dit moet dan deurgetrek word om 3 of 4 groepe te maak. Hangende van die content wat ek kan gebruik. Nou die vraag is wat se content gee ek by watse groep? Ek dink hierdie kan baie goed werk.
1 like • Oct 24
@Hester Conradie yes!!
Mayor win🎉🎉🎉
I just want to say after almost 2 years of pushing through not giving up, believe me wanted to a lot of times. I finanlly pushed viral according to my followers, but I went global. Just check it out.
Mayor win🎉🎉🎉
1 like • Oct 24
Dit is WOWWWW! Baie geluk!
1-10 of 18
Wendy Webber
3
40points to level up
@wendy-webber-7951
My name is Wendy - 51 years young staying in Centurion. Married with 2 children. I am motivated, driven to achieve my goals and always keen lo learn.

Active 19h ago
Joined Oct 13, 2025