🎥 Kom gesels saam in my live video sessie! (Elke Donderdag om 11:00 kyk by "Calendar") Ons gaan gesels oor strategieë wat tans regtig goed werk – prakties, toepaslik en relevant vir nou. 💡 👉 Het jy vrae? Sit dit in die comments of kom vra dit live! 👉 Soek jy nuwe idees of wil jy hoor wat ander doen wat werk? Dan moet jy hier wees.
Wat Jy Sal Leer (Modules) - Sessie 1 - (Beplanning) Hoe video werk en hoe verskillende platvorms werk. - Sessie 2 - (Shoot) Settings, Bewegings, alles van shoot. - Sessie 3 - (Edit) Hoe om 3 verskillende videos te edit vir sosiale media.