Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
What is this?
Less
More
73 contributions to Inspire.Create.Monetize
Week2 dag 12
Op my beste is ek iemand wat eerlik,belangstellend en vriendelik is.ek kommuniekeer gemaklik as ek my hande gebruik en ek wil hê mense moet my brand ondervind as leersaam,prettig.
Week 2 dag 11
Buiten my besigheid is ek ook geïnteresseerd oor die working van masjiene, motors en ek kan ure spandeer deur te praat oor my honde,perde ,beeste .
1
0
Dag 10 week 2
Mense sal my herken aan my eerlikheid,kreatiwiteit,op die man af, opsoek na antwoorde en fisies hard werkend
Week2 dag 10
Mense mag my herken vir die vermoeë om fisies hard te werk,vir niks terug te staan nie,pak die bul by Die horings tipe mens, fix probleme dadelik, vriendelik en selfversekerd
0
0
Week2 dag9
Ek weet dalk nie alles oor die lewe nie maar ekt ʼn wye skill set by mekaar gemaak oor die jare en dit het my geleer dat sukses nie in geld gemeet word nie maar in hoeveel keer ek opstaan en aangaan
0
0
1-10 of 73
Renate Minnaar
4
30 points to level up
@renate-minnaar-7382
Eks Renate(bynaam Piet) bly op plaas naby Rustenburg waar ek ook werk.18 jaar getroud 1 amazing dogter. op sosiale media waar ek inkomste genereer

Active 1d ago
Joined May 5, 2026