Ek is by dag 2 van die 30 dae. Ek wil weet of die video voldoen aan die les. Is dit beter as gister se videos wat nie met iemand spesifiek praat nie. Ek kry geen views.
Baie dankie. Ek het 'n ou video (3 views) gevat en dit n nuwe hook gegee soos jy my leer in die 30 dae en niks aan die inhoud verander nie. Ek het 83 views toe gekry. So dit werk. Baie dankie. My volgende video het weer nul views gekry.