Wanneer julle die daaglikse challenges doen in die community asb doen dit so. Week 2 Dag 1 En dan die informasie van wat julle moet doen, sodat ek weet watter dag dit is asb ek wil nie heeltyd terug gaan en gaan soek watter challenge dit is nie. En ja ek laat weet die mense persoonlik, so as jy nie n boodskap gekry het na 18h00 vandag is jy nog in die challenge.