Thanx, daai youtube video het baie gehelp met mexc,dalk nog so paar coins wat n ou n kans kan vat om te koop, weet wel dis elke mens se eie liability om te invest, weet nog net nie lekker na watse coins om n kans op te vat nie voor dit te laat is
Hi, ek sukkel om te verify op mexc,na ek als reg voltooi het en dan se hy south africa not currently supported vir fiat transfer, is daar enige ander exchange wat mens in sa kan gebruik om bv paal ai op kan koop dankie