Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Aug
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
What is this?
Less
More

Memberships

A-Span

1.7k members • $10/m

Skool Community (Afrikaans)

11 members • Free

Digital Growth Community

60.7k members • Free

2 contributions to Skool Community (Afrikaans)
Welcome to Skool Community (Afrikaans)
Hierdie is 'n Afrikaanse gemeenskap vir Afrikaners. Regoor die wêreld. Maak dit lekker. Wees lekker Hier deel ons bietjie wat ons dink, doen, voel en wil doen met vrymoedigheid. Onthou reel nommer 1. Rule #1 WEES NET LEKKER Rule #2 Don't be a 📦 Rule #3 herhaal reel 1 en 2 As jy wil praat oor jag, musiek, brandewyn en braai is jy welkom. Neem net kennis - jy mag dalk verwyder raak as jy TE lekker raak (if you know what I mean). Soos julle kan sien is Engels nie verbode op die groep nie, solank dit nie konstant gebruik word nie. WAT OM HEEL EERSTE TE DOEN: 1) STEL JOUSELF BEKEND OP DIE GROEP ASB (dis net mooi maniere) 2) Sê bietjie waar jy vandaan kom 3) Sê bietjie wat is jou gunsteling Afrikaanse woord 4) Sê bietjie wat is jou gunsteling Afrikaanse herhinnering (is die woord reg gespel? O gits) 5) Moet asb nie baklei nie maar as jy dit sou waag - wie is jou gunsteling Afrikaanse sanger 🙂 Op julle merke Gereed 🔫☄️
Welcome to Skool Community (Afrikaans)
2 likes • 10d
Goeie middag almal!! Ek is Linda van Randburg. Het so bietjie gedink...my gunsteling woord is AMEN!! Hou daarvan om die woord te gebruik as iets wonderlik met my gebeur. Wat my gelukkig maak is om saam met my man, kinders en familie tyd te spandeur. My gunsteling afrikaanse sanger is, Juanita du Plessis.
Baie welkom!
Welkom aan @Linda Pienaar! Ons 11de lid in die gemeenskap! Die gemeenskap groei lekker en ons gaan met tyd al hoe meer vir ons lede begin aanbied. Ons is nog baie jonk, en ons aanvanklike doel is maar net om te kyk of ons meer as 44 lede kan kry 😄 (net ’n grappie natuurlik), maar ons kom daar! Ek geniet dit wanneer nuwe lede hulself voorstel en wanneer almal lekker deelneem aan gesprekke in die groep. Dit gebeur nog nie baie nie, bloot omdat ons nog relatief klein is. Alhoewel… as 11 goeie vriende almal saam op een WhatsApp-groep kan wees en dit kan gons, dan glo ek ons kan ook 😄 Nietemin — maak jouself tuis en vertel ons gerus ’n bietjie meer van jouself. Waar kom jy vandaan, en wat is jou stokperdjies?
Baie welkom!
2 likes • 10d
Middag Jp en die ander. Ek is nuut van Randburg.
1-2 of 2
Linda Pienaar
1
1point to level up
@linda-pienaar-5311
Proud Christian wife and mother of three, passionate about people, growth, and service. Embracing new opportunities with faith, purpose and enthusiasm

Active 1h ago
Joined Jun 15, 2026