Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
What is this?
Less
More
10 contributions to The Restoration Chamber
Catch the Story
🧠 CORE — CATCH THE STORY BEFORE YOU REACT Something happens. Someone doesn’t reply. A tone feels off. A meeting goes badly. You make a mistake. Someone says something you don’t like. And within seconds, your mind starts filling in the blanks. “They’re upset with me.” “I’ve messed this up.” “They don’t value me.” “This is going to go wrong.” Then the feeling follows. Anxiety. Irritation. Hurt. Defensiveness. And before you know it, you are reacting to the story in your head, not necessarily to what actually happened. That is where the pause matters. Before you react, ask yourself: What actually happened? What am I telling myself about it? Do I know that is true? How do I want to respond? That little gap between the thought and the reaction is where choice starts. This is a big part of CORE — becoming aware of what you are thinking, noticing the stories you are creating, and learning to respond with more clarity instead of simply reacting. Pause. Think. Choose. Respond. And Scripture reminds us: “Bringing every thought into captivity to the obedience of Christ.” — 2 Corinthians 10:5 NKJV Today, before you react, catch the story first.
Catch the Story
1 like • Aug 27
Dis baie waar, my kop hardloop gereeld weg met iets en dan het daar nog nie eens iets gebeur dat ek so kon dink nie. Ek dink altyd eers die ergste en verwag die ergste. Dis waarom ek sukkel om onderskeid te tref tussen my kop, my hart en God se stem. Die groot vraag is, hoe hoor ek God se stem in my alledaagse lewe...
4 likes • Aug 27
Spore van Hoop 27 Augustus 2026 Reageer jy, of luister jy? Jakobus 1:19 - “Elke mens moet maar te gewillig wees om te luister, nie te gou praat nie en nie te gou kwaad word nie.” Ons leef in ’n wêreld waar mense baie vinnig reageer. Iemand sê iets, plaas iets, stuur iets en nog voordat ons mooi geluister het, antwoord ons. Soms hard. Soms verdedigend. Soms kwaad. Soms met woorde waaroor ons later spyt is. Maar dit gebeur nie net op sosiale media nie. Dit gebeur ook in ons huise, families, huwelike, vriendskappe en gemeentes. Iemand sê iets, en ons hoor nie altyd wat bedoel word nie; ons hoor wat dit binne-in ons wakker maak. Ons reageer op ons seer, ons vrees, ons irritasie of ons behoefte om reg te wees. Jakobus leer ons ’n ander pad: wees gewillig om te luister, nie te gou om te praat nie, en nie te gou om kwaad te word nie. Dit is nie net goeie raad vir beter kommunikasie nie. Dit is deel van ’n lewe wat deur God se Woord gevorm word. Want die evangelie leer ons: voordat ons reg kon reageer, het God reeds met genade op ons gereageer. In Christus kom God nie na ons toe met haastige verwerping nie, maar met selfgawe, vergifnis en redding. Aan die kruis sien ons hoe anders God reageer as ons. Ons sonde reageer met selfhandhawing en vyandskap. God reageer in Christus met liefde en genade. Daarom hoef ons nie deur elke impuls beheer te word nie. Omdat Christus Koning is, hoef ek nie elke gesprek soos ’n oorlog te hanteer nie. Ek hoef nie elke verskil as ’n bedreiging te beleef nie. Ek hoef nie met my woede te regeer nie. Waar Christus regeer, begin sy vrede ook my woorde vorm. Jakobus sê ons moet die Woord wat God in ons geplant het, ootmoedig aanneem. God se Woord is soos saad in die grond. Dit groei nie goed in harde haastige harte nie. Dit groei waar ek kan sê: “Here, miskien is my eerste reaksie nie die waarheid nie. Vorm eers my hart voordat my mond praat.” Dalk is dit ’n eenvoudige oefening vir hierdie week: voor jy reageer, luister eers. Vra: Verstaan ek regtig wat gesê is? Wat gebeur nou in my hart? Gaan my woorde opbou of afbreek? Praat ek uit vrede, of uit woede?
☕ Monday Check-In Poll
When life feels overwhelming, what is your go-to Scripture? 📖
Poll
5 members have voted
☕ Monday Check-In Poll
0 likes • Aug 25
Matteus 10:29-31
☕ Did you miss today’s Monday Coffee LIVE?🎥
Charmaine Cassidy shared her powerful personal journey through anxiety, anger, psychologists, psychiatrists and medication—and how mind management and coaching became part of her restoration. The recording is now available in the Classroom. Watch it here 👇 https://www.skool.com/restorationchamber/classroom/e4ae51a0?md=6b56c05b9de44f5b8da3b740bf42e8e8
☕ Did you miss today’s Monday Coffee LIVE?🎥
1 like • Aug 25
Wow, dit was baie insiggewend. Mens is geneig om te dink n pil maak alles reg, maar God is groter as enige probleem. Mens moet dieper begin kyk en nie net oppervlakkig kyk na probleem nie. Maar ja, mens het die regte mense nodig om mens te lei. Dankie tog dat jy dit reg gekry het, want ek kan hoor jy is n baie coach, glo dit sal my ook baie help om myself beter te verstaan.
Gratitude does not come naturally
Hey legends This morning early I went with a friend to pray. Both of us spoke about gratitude and how difficult it often is to be grateful for what we have. Gratitude doesn't come naturally. We have to work for it. My prayer this morning was to help me become more aware of what God is doing in and around me and to become more aware of His presence. I also name and write things down that I am grateful for. I often catch myself looking at all the things I don't have and ignoring everything that I do have. Writing things down helps me to become grateful. Gratitude has to be intentional, otherwise we get lost and trapped in the bondage of self and we lose our serenity. Happiness cannot exist without gratitude. What are the things that you are grateful for today? Much love! See you all on Monday 12:30 LIVE! Hykie
0 likes • Aug 25
Ware woorde, God is oral teenwoordig. Ons moet net leer om Hom raak te sien in dit om ons. Ek is dankbaar vir God se Genade in ons lewens...Hy is nooit laat nie, veral as party maande voel dit het 60 dae i.p.v net 30 of 31😄. Op n ernstige noot, God het my gister gespaar want ek was amper betrokke in n lelike kop aan kop botsing, en dit sou nie eens my skuld gewees het nie. Maar hoe dit ook al sy, God was in beheer en ek dank Hom vir Sy genade en liefde in ons lewe. Ek gaan deur die loop van die dag bietjie opvang op wat ek gemis het. Ek ry meeste van die tyd wanneer "live session" is, want my seun skryf toetsreeks in middae en sussie in die oggend. Ek soek nie verskonings nie, net my realiteit as n mamma😁🙏 Geseende dag aan elkeen.
Gebed benodig...
Hi, ek wik en weeg met die boodskap. Wil nie my vuil wasgoed ophang vir die wereld om te sien nie. Soos gewoonlik over think ek als. Het gebed nodig, praat al amper 3 weke nie met my pa nie, hy is kwaad vir my omdat ek hom aangevat het oor iets. Normaalweg praat ons 1 - 2 keer per week. Maar aan die anderkant, ek dink my pa het my altyd net gebel as hy my hulp kort, baie min oor hoe dit gaan, maar nooit hy mis ons nie. My pa is n baie harde mens. Ek wil hom nie net bel nie, ek is bang vir verwerping... so ja, gebed is al wat hier gaan help.
0 likes • Aug 18
@Hykie Berg baie dankie, sal so maak.
1-10 of 10
Leoni Van Staden
2
2 points to level up
@leoni-van-staden-1746
Here for the little moments that make the big ones better.

Active 2d ago
Joined Jun 29, 2026
Powered by