Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Jul
Aug
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
What is this?
Less
More

Memberships

Inspire.Create.Monetize

43 members • Free

Digital Crew

571 members • $10/month

Brand Within a Brand

223 members • $10/month

Digital Abundance Community

1.2k members • Free

A-Span

1.7k members • $10/m

Digital Growth Community

60.5k members • Free

145 contributions to Inspire.Create.Monetize
3 likes • May 12
@Lorika Coetzer Well done 🎉🎉
Ek het besluit om oor te begin
Helo amal Ek weet ek was onaktief vir n hele ruk, Na baie trane en moedeloosheid en amper opgee het ek gister aand besluit. Ek gaan dit weer n go gee. Ek het vir 9 maande hierdie hele storie over think dit vir my self onmoontlik gemaak. Ek het besluit om hele mal van voor af te begin. My accounts is steeds not recommended Ek belsuit om nuwe accounts oop te maak, ek gaan nie op gee nie. Ek besef die 9 maande wat ek dit wel die het ek baie geleer en ook al my foute besef. Maar ek gaan nie op gee nie. Ek is bereid om skoon en oor te begin en die regte pad en strategies te volg.. Mag my 2 kans suksevol wees. 👏
0 likes • Feb 18
@Hester Conradie dood reg dankie ek sal nuwe ene oop maak. Ek het op my vidoe heeltyd fyp gaan in sit en dis toe TikTok my se not recommended Daar was geen video wat gese het ek oortree die guidelines nie. So dit ek weet dit was nie 1 van my videos nie Want TikTok se gewoonlik as dit mos n vidoe was wat nie by reels was nie Ek onthuw ek wou iets op my bio change en daarna to kom my problems in
1 like • Feb 18
As ek n nuwe account oop maak moet ek nou weer sos van voor af n video maak en se ek begin oor met my journey of net aan gan met my posts.
Happy Valentines Day ICM Family
2nd Valentine I can spend with this community that I just love to pour my heart & soul in. Thanx for all of you, and all your constant support. I appreciate all of you.
Happy Valentines Day ICM Family
1 like • Feb 14
[attachment]
📌📌📌Help groot asb 📌📌📌
Kan iemand my help hoekom gebeur die nou. Ek gebruik my eie content en stem Volgens TikTok doen ek nie Wat moet ek nou doen Dit het laas week met my backup account ook gebeur. Baie dankie almal. Ek het Appeal maar TikTok se net NOT APPROVED.
📌📌📌Help groot asb 📌📌📌
1 like • Feb 12
@Hester Conradie yes ek het baie dankie Tiktok laat nie toe dat ek veder iets doen nie. So ek los nou maar en post sonder enige hashtags en alles Ek voel net my tiktok is nou nie meer moeitewerd om te gebruik nie Ek sal maar nog so paar dae kans gee
1 like • Feb 12
@Hester Conradie dood reg baie dankie. 🫶
Time Extended for all!
Hi ICM Family 🌸 I am feeling a bit under the weather & exhausted today, so I will extend the time frame for all that is part of the 30-Day Content Challenge. You have time now to make sure that I have all the videos and audit format up to Day 5 by tonight at 21h00. This means I will be auditing all videos then! Please after I gave you the feedback don't go and fix it and post it again, the feedback is for you to make notes and improve the following videos. Have a fantastic Thursday, I will be taking a rest a day today. 🤗
0 likes • Feb 9
Hoop jy voel gou beter 👏
1-10 of 145
Belinda Steenkamp
5
291points to level up
@belinda-steenkamp-8874
Helping people make money online

Active 12h ago
Joined May 11, 2026