As jy vandag vas gevang voel en jy het lus vir niks nie jy weet nie wat om te post nie en jy voel jy wil net opgee want dit voel of niks werk nie. Wil ek jou herinner aan jou why hoekom het jy begin met die 5 dae challenge dis wat my elke keer motiveer is my why want ek wil my man help om die las van sy skouers af te haal ek wil die lewe vir my kids gee wat hul verdien en ek wil ook ander ouers help wat die selfde wil he so ons almal kry af dae maar ons dink dan weer aan ons why so hou aan hou uit en dinge sal uitwerk