Donderdag motiveering
More al my famielie ons se eerste dankie vir onse Vader dat ons vanoggend weer kon wakker word, Dat Hy ons weer n kans gegee het en dat ons vandag die dag sal vat soos dit kom maak nie saak wat gebeur nie ons vertrou in die Here hy ken ons gedagtes, ons smart, ons seer, Hy weet wat ons deur gaan en Hy sal ons deur dra maak nie saak wat nie Hy sal ons nooit alleen los nie al voel dit so vir ons maar dit is nie Hy is by ons elke sekond van die dag en hy bewaar ons en beskerm ons ons moet net aanhou glo en vertrou op Hom en vashou aan hom wat ook al jy deur gaan vandag die Here is met jou en Hy sal jou heel anderkant uitbring al voel dit nie nou so nie.Geseende dag vir almal
10
4 comments
Cindy Swart
7
Donderdag motiveering
powered by
Social Affiliates Network
skool.com/social-affiliates-network-5190
Where we are passionate about empowering individuals to unlock their full potential in the world of Digital Marketing. Creating Future Entrepreneurs!
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by