Donderdag
More almal hoop almal is gesond en ok ek wil net dankie se vir Onse Vader dat ons weer kon wakker word vanoggend en dat ons nog n kans gekry het om ander te kan help vandag en dat ons mense daar buite kan help wat ook na n uitkoms soek. So famielie gaan uit en gaan sit jul videos daar buite uit en vertel mense van die wonderlike geleentheid want mense het die geleentheid ook nodig
9
2 comments
Cindy Swart
7
Donderdag
powered by
Social Affiliates Network
skool.com/social-affiliates-network-5190
Where we are passionate about empowering individuals to unlock their full potential in the world of Digital Marketing. Creating Future Entrepreneurs!
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by