Vorm deel van die Suid Afrikaanse Landboukunde gemeenskap vir gewas boere en leer hoe om koste effektief te verbou en groei.
Wat is binne SA Landboukunde?
✅ Gekonsollideerde gratis kennis: Gewas moets-en-moenies (47 jaar ondervinding).
✅ Weeklikse besprekings: Vra jou vrae vir die kennis, kry terugvoer en bly op koers.
✅ Hulpbronne: Deskundige advies, spuitprograme, chemiese aanbeveelings, bystand met lugbespuiting asook drone en trekker bespuitings.
✅ Verskaffing van landbou chemikalieë.
✅ Ekslusiewe bonusse aan ingeskrewe lede.
✅ Gemeenskap: Tree in verbinding met soortgelyke boere en deel julle suksesse.
👉 Klik op “JOIN GROUP” nou en kry meer as R30,000 se opleiding, kennis en hulpbronne — GRATIS