@Hykie jy het my nou uitgeboul deur te sê ñ man en vrou moet 'saam' of gelukkig wees voordat jou droom gaan waar word. My man stel nie belang om gelukkig saam met my te wees nie! Ek bid, ek probeer! Wat gaan my plan kan wees as ek dit nog nooit in 40 jaar kon regkry nie? Is ek dan nou 'stuck'??