MLNP GEVALLESTUDIES
Goeie Middag almal. Ek wou graag uitvind of hier dalk 3 persone is wat bereid is dat ek met hul MLNP gevallestudies kan doen? (3 Sessies elk - my eerste sessie met elk sal dan eers 'n Eko-kaart sessie wees). Ek is ook bereid om vir jul 'n kliënt te wees hiervoor? Baie dankie
1
0 comments
Marietjie van Tonder
1
MLNP GEVALLESTUDIES
Multi-Level Neuro-Processing
The MLNP Method: The hybrid model for coaches and counselors that want to expand their scope of practice.
Powered by