Legacy Build - Piramiede skema?
IS DIT Ń PIRAMIEDE SKEMA?
Dis nie ń maatskappy wat kommissie uitbetaal aan mense nie.
Dis soos ń aanlyn winkel wat jy het - jy het jou eie website, wanneer ń klient ń produk koop op jou website, is jou 100% profyt wat jy kry agv Master Resell Rights dadelik in jou eie paypal / bank rekening.
Jy het geen tegniese kennis nodig nie jou hele stelsel, opleiding, alles is klaar vir jou gedoen en ons kan jou help om jou website te aktiveer.
3
4 comments
Alza Rautenbach
6
Legacy Build - Piramiede skema?
Global Digital Success
skool.com/global-digital-success
Global Digital Success is designed for anyone who want to thrive in an online business – without burnout, tech overwhelm or guessing what to do next
Leaderboard (30-day)
Powered by