Ek hoop iemand kan my help, ek het my Amazon profiel geskep maar nou kom ek nie verby die verification stap nie omrede ek nog n ID boek het, so eerstens is daar nie n agter kant om af te neem en tweedens sê hulle dit pas nie omdat my van eerste gelys word op die boekie en nie my naam, en ek kan ook nie my lisensie gebruik nie omrede dit mos net jou voorletter gebruik, is daar enige iemand wat dieselfde probleem gehad het? En hoe het julle dit reg gekry,
Ek wil so graag n digitale produk skep en daar laai maar die maak my moedeloos